Britse algemene verkiesing van 2010
Voorkoms
Die Britse algemene verkiesing van 2010 was 'n algemene verkiesing wat op 6 Mei 2010 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Konserwatiewe Party (bekend as die Tories) het, met 306 setels, die meeste setels in die laerhuis van die Britse parlement behaal.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BBC.co.uk – Election 2010 – besoek op 18 Junie 2015 (en)